<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<title>Bergsig: Kom Loof Hom - Oase Gemeente</title>
<lyrics>[V1]
. E E C#m A
 Intro

[V2]
.E
 U is geklee in glorie
.E
 Die Naam bo elke Naam
.      C#m
 U's eindeloos in grootheid
.A
 Wie kan voor U staan
.E
 Skepper van die Heelal
.E
 U plan virewig vas
. C#m
 Niemand kan U stop nie
.      A
 Geen mens of bose mag

[C1]
.       E
   Kom loof Hom
.       E
   Kom loof die Heer
.       C#m
   Kom loof Hom
.         A
   Saam Alles wat asem het

[C2]
.       E
   Kom loof Hom
.       E
   Kom loof die Heer
.       C#m
   Kom loof Hom
.        A                    E
   Laat alles wat asem het U loof

[V3]
.E
 U is ons Beskermer
. E
 Jesus vaste Rots
.      C#m
 Ons Vesting en ons sterkte
. A
 Here U's ons God
.     E
 U's Heerser en U's Herder
. E
 Immanuel wat my lei
.    C#m
 My Anker en my Vegter
.    A
 My lippe sal U prys

[C3]
.       E
   Kom loof Hom
.       E
   Kom loof die Heer
.       C#m
   Kom loof Hom
.         A
   Saam Alles wat asem het

[C4]
.       E
   Kom loof Hom
.       E
   Kom loof die Heer
.       C#m
   Kom loof Hom
.        A                    E
   Laat alles wat asem het U loof

[B1]
.   E
   Loof Hom uit die hooste heem'le
.   E
   Loof Hom saam miljoene eng'le
.   C#m
   Loof Hom al die helder sterre
.   A
   Loof Hom al die reuse berge
.   E
   Loof Hom elke mens op aarde
.   E
   Loof Hom vir Sy wonderdade
.   C#m
   Loof Hom Hy is hoog vehewe
.   A                             (....[B
   Loof Hom want Hy heers vir ewig)]

[C5]
   (Eeste twee lyne Breakdown)
.       E
   Kom loof Hom
.       E
   Kom loof die Heer
.       C#m
   Kom loof Hom
.         A
   Saam Alles wat asem het

[C6]
.       E
   Kom loof Hom
.       E
   Kom loof die Heer
.       C#m
   Kom loof Hom
.        A                    E
   Laat alles wat asem het U loof

[P1]
.   E E C#m
   (Interlude)
.        A                    E
   Laat alles wat asem het U loof</lyrics>
</song>